Afrikaans sal bly leef in die mond van haar praters

DIE GEHEIME TAAL

Afrikaans sal bly leef in die mond van haar praters

Die vlagwapperende menigte wit Afrikaanssprekendes kan gerus besef dat hul taal nie net húlle s’n is nie, sê JACO KLEYN. Waar kom die toeëiening-waan van mense soos Steve, Dan en hulle gevolg vandaan?

  • 12 Julie 2019
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • artikel 14 van 29
  • Jaco Kleyn

VRYDAG is nie ’n dag vir hard werk nie. Veral nie in die laaste twee periodes in die middel van Ramadan nie.

Voor my sit 29 jong mense, almal in verskillende stadiums van gatvolheid.

Dit is ’n uitdaging om in 2019 kinders te onderrig. Laat staan nog om hulle Afrikaans te leer. Kinders wat ten beste Afrikaans as ’n derde taal gebruik, of in die geval van my Egiptiese en Turkse leerders, onderskeidelik vierde en vyfde taal. Maar ons bly in die “Noorde”, en op ’n paar na is almal se ouers sakelui, en Afrikaans is so deel van die dag-tot-dag-bedrywighede dat die kinders (die meeste potensiële erfgename) nie veel van ’n keuse het nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.