Help jou kind speel-speel die wondere van wetenskap ontdek

ONTDEK SAAM ANTWOORDE

Help jou kind speel-speel die wondere van wetenskap ontdek

Skole kan kinders se natuurlike nuuskierigheid blus, maar ouers moet die wêreld van wetenskap vir hulle oopsluit, skryf JONATHAN JANSEN.

OP 13 maande het my kleindogter 'n merkwaardige ontdekking gemaak. Terwyl sy tussen 'n gordyn en 'n bed staan, let sy op hoe 'n sonstraal deur die venster en op die bedsprei val. Sy maak toe die gordyn toe en sien die sonstraal het verdwyn; sy maak weer die gordyn oop en terug is die sonstraal. Heen en weer, oop en toe. Lig, geen lig, afhangende van wat sy met die gordyn gemaak het.

Op klein én groot konferensies waar ek onlangs gepraat het, het ek hierdie kort video aan die gehoor gewys en hulle gevra: Watter wetenskaplike beginsel het Zara daar ontdek?

Dit was moontlik geen verrassing dat geen van hierdie bekwame mense met 'n antwoord vorendag kon kom nie, behalwe 'n Werksmans-prokureur by 'n maatskappy-wegbreekdag. Oorsaak en gevolg, natuurlik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.