POLITIEKE NOTABOEK | Oor rogue joernaliste en ambassadeurs

TERUGBLIK OP DIE WEEK

POLITIEKE NOTABOEK | Oor rogue joernaliste en ambassadeurs

MAX DU PREEZ skryf oor Piet Rampedi se 15 minute van roem (oukei, 'n uur), droogmakers, Jimmy Kruger en die vark, en oorlog op die Kaapse Vlakte.

Busi se bende

“Basket of deplorables”, was Hillary Clinton se gewraakte beskrywing van Donald Trump se regse volgelinge. As daar ooit 'n mandjie vol betreurenswaardiges was, is dit die bende wat nou vir die “rogue” openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, in die bresse tree.

Voor in die koor is die EFF...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.