Mag SA nie soos die Engelse 400 jaar vir WB-wen wag nie

DIS NET NIE KRIEKET NIE

Mag SA nie soos die Engelse 400 jaar vir WB-wen wag nie

Die Proteas het nie in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi aan hul gewone geval van “choking” gely nie, skryf DEON GOUWS, maar meen dat ons gedoem was nog voordat ons begin het. Tog is hy vol hoop oor veral die jong bloed in die groep.

HOEKOM stel die Suid-Afrikaanse krieketspan ons telkens teleur wanneer die Wêreldbeker-toernooi aanbreek?

In 1992 was dit daardie 22-lopie-teiken vanaf net een bal wat die span gekortwiek het ná ’n reënonderbreking. In 1996 was dit ’n kolftsunami genaamd Brian Lara wat die span uitgeknikker het. In 1999 was dit daai verbroude vangskoot van Herschelle Gibbs (om nie te praat van Allan Donald se uithardloop in die laaste boulbeurt nie).

In 2003 was dit Shaun Pollock en sy gesukkel met die somme in Durban se nat weer. In 2007 was dit Ricky Ponting, Adam Gilchrist en die beste Australiese span in menseheugenis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.