Bou brûe: Johnny Clegg se lewe is ’n les aan wit Suid-Afrika

MEER AS 'N VRIEND

Bou brûe: Johnny Clegg se lewe is ’n les aan wit Suid-Afrika

Johnny Clegg het nie net sy musiek nagelaat nie, maar lewenslesse wat kan help om nuwe brûe in ons land te bou, skryf LUCAS LEDWABA.

  • 26 Julie 2019
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 18 van 27
  • Lucas Ledwaba

JOHNNY CLEGG, wat verlede week op die ouderdom van 66 in Johannesburg aan kanker dood is, was ’n vry siel wat nierassigheid verpersoonlik en wit heerskappy by die venster uitgeskop het deur die omarming van die kultuur, taal en musiek van mense wat deur sy eie ras geminag is.

As wit Suid-Afrika by sy lewe geleer het, sou baie meer van hulle geweet het wat dit beteken om vry van die kettings van rassevooroordeel te leef. As meer wit mense die les van sy lewe geleer het, sou baie meer van hulle minstens een inheemse swart taal vlot kon praat. Of sou hulle minstens geweet het hoe om die name van hulle swart kollegas en huiswerkers uit te spreek.

Iets so op die oog af eenvoudig soos om iemand se naam reg uit te spreek, is ’n kragtige gebaar – ’n brug wat kan help met die blus van die broeiende rassespanning en die oënskynlike terugkeer na stam- en rasgebonde enklawes in ons land...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.