Die dooies wat ophoop, hou Albert Fritz snags wakker

BENDEGEWELD

Die dooies wat ophoop, hou Albert Fritz snags wakker

Die Kaap is in die greep van die ergste bendegeweld tot nog toe, die weermag patrolleer die strate en daar is oorlog tussen die polisiebase in die provinsie. Albert Fritz, die LUR vir gemeenskapsveiligheid, is midde-in dié nagmerrie. CRYSTAL ORDERSON het met die oud-ANC-aktivis gesels wat nou vir die DA uitdraf.

  • 26 Julie 2019
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 4 van 27
  • Crystal Ordeson

ONS gesels op ’n wintersdag in sy kantoor op die vyfde verdieping wat ’n uitsig op Tafelberg het. Albert Fritz is nog net twee maande LUR vir veiligheid en sekuriteit, en praat reeds oor wat hom snags wakker hou ...

En oor die dooies wat opstapel ... wat vir hom die ergste van sy nuwe pos is.

Hy beskou die bendeprobleem as sy prioriteit tydens sy termyn van vyf jaar ... hoe om gemeenskappe betrokke te kry by misdaadbestryding en om jongmense van die strate af te kry en werk te gee. En daarvoor, sê hy, sal hy ekstra vitamiene moet begin neem vir genoeg energie!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.