Stellenbosch: binne die ‘mafia’-borrel

UITTREKSEL

Stellenbosch: binne die ‘mafia’-borrel

Afrikaner-besighede het met ’n ideologiese begin groot staatsteun geniet tydens apartheid. Maar hulle het goed oorleef ná 1994, vertel PIETER DU TOIT, skrywer van die nuwe boek The Stellenbosch Mafia: Inside the Billionaires' Club.

PAUL Roos Gimnasium is ’n gesiene seunskool op die oewer van die Eersterivier op Stellenbosch.

Die skoolsaal is geïnspireer deur Romeinse argitektuur, op die uitgestrekte terrein is daar onder meer watersportgeriewe wat gebou is deur ’n oudleerling, Johann Rupert, en die goed versorgde sportterrein het baie nasionale spelers opgelewer.

Gestig in 1866, met Skotse teoloë as die eerste drie skoolhoofde, was dit eers bekend as Stellenbosch Gymnasium en later as Stellenbosch Boys' High...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X