Spur kry sy aptyt terug

BOIKOTTE EN BOELIES

Spur kry sy aptyt terug

Daar is eindelik lig in die tonnel vir dié gewilde restaurantgroep nadat hy vir twee jaar onder ’n regsgesinde boikot deurgeloop het. Ander verbruikersgeoriënteerde maatskappye moet egter wakker slaap en uit Spur se lesse leer, skryf ROB ROSE, redakteur van ons susterspublikasie Financial Mail.

GENADIGLIK vir miljoene ouers het die regsgesinde protes teen die restaurantgroep Spur nou ontlont. Dít blyk duidelik uit hul nuutste handelsyfers, wat toon dat verkope in Spur-restaurante sedert Junie verlede jaar met 5.4% gestyg het.

Vir Spur se uitvoerende hoof, Pierre van Tonder, is daar eindelik lig aan die einde van die tonnel ná twee horribale jare waarin ’n regsgesinde veldtog om die kettinggroep te boikot die franchise se verkope kwaai laat tuimel het.

Maatskappye moet op hul hoede wees..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.