Anton Lubowski: wanneer die dooies praat ...

EREBLYK

Anton Lubowski: wanneer die dooies praat ...

CHARL ADAMS wonder of die afgestorwenes soms met ons kan praat. Dalk nie in woorde nie, maar tog. Sy droom om ’n ontslape oud-Matie, die vermoorde Swapo-aktivis Anton Lubowski, te vereer word nou eindelik danksy hul alma mater bewaarheid.

KAN die dooies met jou praat?

Ek glo wel hulle kan.

Aan die einde van Augustus 1989 bel ek op die ingewing van die oomblik my ou eerstejaarkamermaat, Anton Lubowski, se kantoor in Windhoek. Ons was in 1972 saam in Simonsberg en het lanklaas gepraat. Ons het oor die jare kontak verloor en ek sien uit daarna om weer ou lyne op te tel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.