Die rooi pette bly ’n raaisel

DIE BLAF IS ERGER AS DIE BYT

Die rooi pette bly ’n raaisel

Ná ses jaar weet ons steeds nie waarvoor die EFF staan en wie sy steunbasis is nie. Is hulle ’n spul boelies en bullebakke? Ja. Maar fascisties of populisties? Dis darem te volksvreemd. En sy kastige ondersteuners het nie die maag vir die oorlog waarvoor dié party altyd so honger voorkom nie. PIET CROUCAMP probeer vasstel in watter boksie die EFF pas.

  • 16 Augustus 2019
  • Vrye Denker
  • 9 min om te lees
  • Piet Croucamp

DIE meeste politieke ontleders sukkel steeds ná ses jaar om ’n verklarende begrip op die EFF te kry. Die teenstrydighede in dié party se beleid, maar ook die geneigdheid om binne sowel as buite die formele politieke spelreëls te funksioneer, maak dit moeilik om te verstaan hoe Julius Malema en sy kamerade die toekomstige rol van die party voorsien.

Die EFF se lojaliteit jeens die Grondwet taan om voor die hand liggende redes. Korrupsie word, soos vir die ANC, ’n belangrike wyse waarop die party befonds word, maar ook hoe individuele leiers hulself verryk.

Die soeke na ’n steunbasis ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.