DIE Guptas glimlag tans beslis heelpad na die geldkluis toe. Die maandelikse toelaag van £100,000 wat hulle vir twee jaar aan die skakelfirma Bell Pottinger betaal het om Suid-Afrika swart te smeer, was dalk die beste belegging wat hulle gemaak het – op dieselfde vlak as die kaping van 'n staatshoof. Hierdie verdelende, bose en rassistiese veldtog was 'n poging om die nasie se aandag weg te lei van hul strooptogte. En dit het hul stoutste verwagtinge oortref.
Bell Pottinger is weg, maar sy giftige invloed sal vir jare bly – vererger deur armoede weens die verswakkende ekonomie en die bankrotskap van idees van diegene in beheer van die regering.
Die boodskap oorleef..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.