LESERSBRIEF | Kry bestuur van gesondheidsorg eers reg

GESONDHEID

LESERSBRIEF | Kry bestuur van gesondheidsorg eers reg

Populistiese droom onnodig as staatshospitale reggeruk word.

MAX is só reg as hy meen die oplossing vir gesondheidsorg lê in die verbetering van staatshospitale. Daar is ook ander hospitale waar dit goed gaan.

My seun en sy vrou doen hulle jaar gemeenskapsdiens in Zastron, ’n klein en goed bestuurde hospitaal. Hulle werk meestal normale ure en lewer goeie diens aan die inwoners, klinieke en omliggende dorpe.

Maar die hospitaal waar hulle hul internskap in Durban gedoen het was 'n hell hole. Skofte van 30 uur was aan die orde van die dag. Een van hulle kollegas het op ’n keer ná so 'n skof twee keer aan die slaap geraak op pad huis toe. Dit breek 'n jong dokter se motivering vir die pad vorentoe en stimuleer emigrasiegedagtes...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.