Unisa kies maklike uitweg met kitsprofessors

OP GROND VAN RAS BEVORDER

Unisa kies maklike uitweg met kitsprofessors

Suid-Afrika se grootste universiteit het die lat laat sak om dit alte maklik te maak om 'n professor daar te word. JONATHAN JANSEN bespreek die inherente gevaar van swak opgeleide akademici wat die maklike paadjie na hul poste geloop het.

DIE meeste van die skade aan ons universiteite gebeur openlik onder ons neuse. Tans is Suid-Afrika se grootste universteit besig om op eie houtjie dit wat oor is van die akademiese projek, te vernietig.

Kom ons begin by die begin. Hoekom het 'n samelewing universiteite? Om die flinkste breine deur middel van hoër onderwys onder hande te neem. Dis om die hoogste standaarde te stel vir navorsing en opleiding sodat gegradueerdes kan meeding in, en bydra tot, 'n internasionale kennis-ekonomie. Dis om die intellektuele omgewings te skep vir nuwe navorsing wat publikasie verdien in die wêreld se voorste joernale of deur vooraanstaande akademiese uitgewers.

Op grond van ras..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.