‘Big little lies’: Fantasie, seks deur die prettig-feministiese lens

TWEEDE SEISOEN

‘Big little lies’: Fantasie, seks deur die prettig-feministiese lens

Die HBO-reeks Big little lies se tweede seisoen het baie mense vasgenael voor die kassie gehad. AZILLE COETZEE het saamgekyk na dié ryk, wit droomlandskap en dit half geniet. Maar nie genoeg nie.

DIE voorskou is al maande lank die internet vol. Jy sien lank uitgestrekte spierwit strande. Zoë Kravitz sensueel aan die beweeg in ’n jogaklas, haar petite, gespierde liggaam blink van die sweet. Laura Dern poseer in ’n bloedrooi aandrok. Reese Witherspoon dans by ’n partytjie, drankie in die hand.

Daar is ’n troue op die strand. ’n Soen in 'n akwarium. Nicole Kidman wat stil en misterieus oor die water tuur. ’n Man wat van 'n hoogte aftuimel. ’n Klomp baie mooi kinders. Die suggestie van ’n verskriklike geheim. ’n Motorongeluk. ’n Hof.

Die beelde is ryk en sensueel, asof ’n mens deur ’n Instagram-filter kyk...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.