Oor skaapkop eet, Chinese propaganda en die wraakgierige...

BULLETIN

Oor skaapkop eet, Chinese propaganda en die wraakgierige Ester van die Bybel

Nuusbulletin: 27 AUGUSTUS 2019

Hallo daar

Hier by Vrye Weekblad werk ons elke dag met woorde en idees, en ons veg daagliks teen die goggas wat in ons teks insluip – daai slinkse tikfoute is soos bosluise wat net vatplek soek.

Ons het almal lekker gelag toe een van ons teksredakteurs, Elmari Potgieter, nou die dag volgende op ons WhatsApp-produksiegroep plaas: “Hoera vir die spelfoute wat dit reggekry het om deur selfredigering, deur inhoudsredigering, teksredigering en die proefleesproses staande te bly. Ons is beïndruk deur julle uithouvermoë en volharding. Ons haat julle. #JustSaying."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.