CR17-veldtog is misleidingsaksie, sê Thuli

STAATSKAPING

CR17-veldtog is misleidingsaksie, sê Thuli

Suid-Afrika is in die moeilikheid. Ons moet dit almal deeglik besef en nie toelaat dat ons aandag afgelei word van die wérklike staatskaping wat plaasgevind het nie, skryf die voormalige openbare beskermer, THULI MADONSELA.

  • 30 Augustus 2019
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • artikel 6 van 32
  • Thuli Madonsela

SUID-AFRIKA se goeie skip sukkel om te bly dryf, met die belofte van ’n beter lewe wat toenemend soos ’n lugspieëling lyk en die nasie onder die towerspreuk van een “dooie kat” na die ander laat val. Jy moet dit vir die dooiekat-strateë dit toegee: Hulle is meesters daarvan om deur sensasionele en halfgebakte inligting ons aandag van iets anders af te lei.

Die vraag is, wat is dit waarvan hulle ons aandag wil aflei? My raaiskoot is dat hulle doelbewus die aandag wil aflei van die ondersoek na staatskaping en van hoe die “verlore dekade” versuim het om te verseker dat ons ekonomie die huidige teenwinde weerstaan.

Onlangs het iemand in die ANC my vertel dat die Bell Pottinger-agente agter die rasverdelende, wit monopoliekapitaalveldtog weer gebruik word as konsultante vir ’n staatskapings-terugvegaksie. (Bell Pottinger mag as ’n maatskappy wel dood wees, maar sy strateë is beslis nie.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.