Die dag toe ek my naam verloor het

NOMMER 136

Die dag toe ek my naam verloor het

Dat ’n oggend saam met wildvreemdes in Binnelandse Sake nou só vol onheilige, bevrydende lag kan wees, skryf ANASTASIA DE VRIES. En dat dinge iewers in ons land nog werk, gee haar hoop.

DAT ek sou skryf oor ’n dag waarop ek my naam verloor het. Onvoorstelbaar! Maar hoorie, kykie, as kaaltanne lag vandag ’n mens was, was haar naam Anastasia. En sy lag so a-gaaai, a-gaaai. Elke tien tellings word diese lekke ekke somma ’n hele se lagbek.

Langtand Binnelandse Sake toe

Maar ek dwaal af. Laat ek by die begin begin. Kyk, so ’n week of wat terug begewe ek my na Binnelandse Sake in Somerset-Wes. Langtand, vertel ek jou. Werk enigiets nog in diese land?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.