LESERSBRIEF | Ester was lus vir wraak

BLOEDVERGIETING

LESERSBRIEF | Ester was lus vir wraak

Aanhangers van dié koningin moet wéér die Bybelboek gaan lees.

DIT is vir my baie interessant dat ons geagte openbare beskermer haar as 'n Bybelse Ester sien. 

'n Paar jaar gelede was ek betrokke by die nuwe Bybelvertaling – saam met twee briljante teoloë, natuurlik, wat verseker het dat ek op die smal weg bly.  Die Bybelboek wat ek gekies het om te vertaal, was Ester. 

Na dese is ek nie só 'n groot aanhanger van Ester nie – koningin Vasti het my heldin geword. Miskien moet almal wat aanhangers is van Ester, of diegene wat moontlik mag dink dat hulle so pragtig en dapper is soos sy, wéér hierdie Bybelboek gaan lees. En spesiale aandag gee aan hoofstuk 9. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X