Tony Leon sê na jare wéér vir sy oudlektor: ‘Vale, Edwin Cameron’

VAARWEL

Tony Leon sê na jare wéér vir sy oudlektor: ‘Vale, Edwin Cameron’

Edwin Cameron se regsuitsprake was deurdrenk van vrygewigheid van gees en diepe meegevoel vir “die ander”. Só beskryf TONY LEON hom nadat hy as regter van die Konstitusionele Hof uitgetree het.

  • 30 Augustus 2019
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • artikel 13 van 32
  • Tony Leon

’N JONG lektor in Romeinse reg aan die Universiteit van die Witwatersrand, Edwin Cameron, het in 1981 die regsfakulteit verlaat nadat hy die Vinerian-regsbeurs van die Oxford-universiteit gewen het. Dié regsbeurs word deur een van die mees gesogte universiteite in die wêreld toegeken “vir die beste prestasie in die graad BA vir privaatreg”.

Nog net vier Suid-Afrikaners het dié hoogtes bereik. Leonard Hoffman het ’n regsgeleerde lord geword. Nog een, Rex Welsh QC, was ’n leeu van die Johannesburgse regbank, en Tony Honoré was koninklike professor van privaatreg en ’n genoot van All Souls College by Oxford.

Die vierde lid van die uitstaande kwartet was Edwin Cameron, ons jong lektor...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.