Verwoestende boerdery is die probleem – nie ’n keuse tussen ...

IDEOLOGIE VS. EKOLOGIE

Verwoestende boerdery is die probleem – nie ’n keuse tussen vleis of groente nie

Die agteruitgang van grond, verlies aan biomassa en klimaatsverandering is almal vervleg, in sowel die Amasone as op die grasvlakte, sê ANDREA BURGENER.

DIE deurlopende verwoesting van die aarde se reënwoude het skrikwekkende fokus gekry met die brande in die Amasone. Een van die hoofstroomreaksies is: “Hou op vleis eet.”

Op die oog af is dit 'n verstaanbare reaksie. Baie van die woude se verwoesting word veroorsaak deur landbou, meestal veeboerdery. Sowat 80% van Amasoniese soja word geplant om beeste te voer. Om en by 60% van die skoongemaakte grond word vir weiding gebruik. Aaklig. Maar “hou op vleis eet” is 'n simplistiese reaksie wat die groter probleem miskyk: verwoestende landboupraktyke.

Plante versus vleis..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X