Epstein-sekssaak: Gaan prins Andrew ooit bieg?

DIE PRINS EN DIE PERV

Epstein-sekssaak: Gaan prins Andrew ooit bieg?

Die hertog van York klou met sy ‘kort, vet’ vingers verbete aan sy onskuld te midde van aantygings dat hy ’n rolspeler in die biljoenêr-pedofiel Jeffrey Epstein se internasionale seksring was. ADRI KOTZÉ wonder of hy ooit agter sy ma se rokspante gaan uitkom en die waarheid vertel.

HY is sy ma se witbroodjie-middelkind. Die nie-so-slim ene. Die een wat hou van jolyt en lank gelede die aantreklike een van die drie broers was; nogal ’n swierbol as titels, mag en baie tande jou ding is.

Op 59 – nou met korpulente middellyf en perma-blosende wange – is prins Andrew bloot ’n verleentheid vir sy ma, die stoïsynse koningin Elizabeth, en die res van die Britse koningshuis.

Hy is ’n middeljarige man wat soos ’n kind dikmond weier om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar, wat luukse vakansies hou terwyl ernstige bewerings van historiese seksdade met minderjariges vir die soveelste keer teen hom opduik, wat agter voorreg skuil...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.