Dis tyd dat ons opnuut en sinvol dink oor vroue

Gendergeweld

Dis tyd dat ons opnuut en sinvol dink oor vroue

Die antwoord is nie kastrasie of die doodstraf nie. Dit is ook nie pseudo- aanlyn veldtogte soos #MenAreTrash nie. Dis tyd dat goeie mense buite wie se verwysingsraamwerk geweld en verkragting val, erken daar lê vir ons werk voor, skryf FLORENCE DE VRIES.

#MenAreTrash

Kyk, dié drie woordjies het nou al soveel drama op sosiale media veroorsaak dat 'n mens soms wonder of dit nie tóg relevant is tot die gesprek oor die uiters waansinnige manier waarop die meeste vroue deur die lewe moet gaan nie.

Hoeveel trash steek daar in elkeen van ons? Nie net mans nie, almal van ons? Bestaan daar 'n spektrum van trashiness en is elkeen van ons nie op die een of ander manier ook maar lekker sleg nie?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X