Is mans ’n bedreigde spesie?

SUPERMAN EN ZEUS

Is mans ’n bedreigde spesie?

Dis hoog tyd dat mans ook hul stemme laat hoor wanneer daar op vroue jag gemaak word. Om pro-vroue te wees beteken nie jy is anti-mans nie, skryf CHARL ADAMS. Hy ondersoek die term “toksiese manlikheid" en wonder of mans in gedrang is ...

MANS is onder beleg; altans, so beweer sommige.

Die #MeToo-beweging laat val tans die klem op vroue wat seksueel en emosioneel deur manlike predatore uitgebuit word. Bekende persoonlikhede soos die rolprentvervaardiger Harvey Weinstein en die akteur en komediant Bill Cosby is aan die kaak gestel en ander oortreders word wêreldwyd vir hul wandade verguis. Feministe oral eis dat mans vir hul oortredinge moet boet.

Onlangs verwys ’n bekende skrywer na “toksiese manlikheid”. Toksiese manlikheid? Dit het my aan die dink gesit oor hierdie beskrywing en wat dit moontlik kan beteken...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.