Kind van die wind

RASIDENTITEIT

Kind van die wind

Met 24 September om die draai wonder ISMAIL LAGARDIEN oor watter erfenis hy en ander Maleier-nasate in Suid-Afrika moet vier. Dis asof daar net nooit ’n boksie is wat hy kan afmerk nie. Waar ‘belong' die Maleiers nou eintlik?

OP 24 September trek Suid-Afrikaners laer om “erfenis” en indrukke van wat hulle as hul etniese identiteit beskou. Erfenisdag is ’n post-apartheid-sameflansing met ’n ietsie vir almal, and then some. “Nog boerewors vir tannie?” Die hemel help ons, maar dis hoe dit is.

Dus: Joodse mense besoek hul Joodse vriende en familie. Die Xhosas, Zoeloes of Bapedi gaan “huis toe” – die versamelnaam vir hul plekke van familieherkoms, van Cofimvaba in die Oos-Kaap na Moutse in Limpopo. Afrikaners, natuurlik, is alomplesierig en hou jolyt net waar hulle is.

Maar wat van die bruin mense? Waar pas die bruines in? (Ek raak hiermee plegtig van “sogenaamde” ontslae, want daar’s nog baie om te lees en skryf)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.