Neul, neul, neul ... hoekom die middelklas hulle verwagtinge...

G’N WONDERWERKERS

Neul, neul, neul ... hoekom die middelklas hulle verwagtinge sal moet kortknip

Mense moet begin besef dat probleme wat oor dekades heen geskep is nie sommer net oornag verdwyn nie, skryf STEVEN FRIEDMAN

  • 20 September 2019
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • Steven Friedman

EEN van die ernstigste probleme in Suid-Afrika is mense wie se verwagtinge veels te hoog is. Dit is nie die armes nie, al word hulle gereeld vertel hulle vra te veel, maar diegene in die binnekring – die middelklas en hoër.

Een van die redes van die nuutste vlaag nasionale somberheid is, soos gewoonlik, mense wat praat oor emigrasie. Al wat anders is as gewoonlik, is dat die kamp wat skree “stop die land, ek wil afklim" nou nierassig is. 

As jy die middelklasbestaan hier vergelyk met die realiteit in die lande waarheen die mense uitwyk, lyk dinge effens absurd...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.