Dissipline beteken nié ’n pak slae nie

LYFSTRAF

Dissipline beteken nié ’n pak slae nie

Die Konstitusionele hof het hierdie week lyfstraf by die huis onwettig verklaar. Daar is baie beter maniere om jou kind te dissiplineer as met fisieke geweld, redeneer JONATHAN JANSEN.

ALMAL is ontsteld. Ouers, kerkmense en alumni van al die Suid-Afrikaanse lyfstraf-skole. Die hoogste hof in die land het pas verklaar dat 'n private pak slae vir jou eie kinders onder jou eie dak onwettig is; jy kan in der waarheid tronk toe gaan as jy 'n hand lig vir jou eie spruite.

Die redenasies wat die slaan van jou eie kinders regverdig is bekend. En belaglik.

Een - “Ek is as kind geslaan en kyk hoe het ek uitgedraai.” 'n Hartelose politikus (wat beroemd was vir die feit dat sy beet aanbeveel het vir diegene wat besig is om te sterf aan vigs) het eenkeer daardie stelling gemaak, min wetende dat sy eintlik in die proses 'n goeie redenasie voorgelê het vir die neersit van die lat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.