REPLIEK
Hokaai, Piet: Mantashe verdien baie meer as dié karaktermoord
Dit was karaktermoord wat Piet Croucamp gepleeg het in sy skrywe oor Mantashe, argumenteer JAN DE LANGE. En nee, hy was geen teekamer-apparatjik nie. Ook nie 'n sagte kantoorwerker nie.
REPLIEK
Hokaai, Piet: Mantashe verdien baie meer as dié karaktermoord
Dit was karaktermoord wat Piet Croucamp gepleeg het in sy skrywe oor Mantashe, argumenteer JAN DE LANGE. En nee, hy was geen teekamer-apparatjik nie. Ook nie 'n sagte kantoorwerker nie.
Deel
SUID-AFRIKA is 'n ingewikkelde plek wat ons dwing om dinge vir lesers te vereenvoudig, maar daar kom 'n punt waar 'n mens soms oorvereenvoudig. Daarvandaan is die versoeking groot om doodgewoon onwaarhede te verkondig.
Dis waarvoor Piet Croucamp geswig het in sy karaktermoord op Gwede Mantashe in Vrye Weekblad van 13 September 2019. Wat dit veral ernstig maak, is dat Piet se aanslag gemik is teen iemand wat alewig op sy Lenin-baardjie getakseer word net omdat hy nie graag sy eie beuel blaas nie. Toevallig is Mantashe ook een van die mees invloedryke figure op ons politieke landskap.
>>Lees Piet Croucamp se stuk hier (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2019-09-12-gwede-mantashe-vergiftiger-van-die-anc-se-voetsoolvlak-demokrasie/)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Jan de Lange
JoernalisJan de Lange is op die politieke redaksie van Rapport