Jy is nié ’n Afrikaan net omdat jy een wíl wees nie

IDENTITEIT

Jy is nié ’n Afrikaan net omdat jy een wíl wees nie

Die grondwetlike ooreenkoms van 1996 was 'n kompromis tussen twee nasionalismes en daardie kompromis het vereis dat jy konformeer tot Suid-Afrikanerskap, nie dat jy 'n Afrikaan moet word nie, skryf PIET CROUCAMP. Dié rubriek het die eerste keer in ons uitgawe van 27 September 2019 verskyn.

DIE afgelope week kom drink ’n Afrikaner in elke sin van die woord saam met my koffie in Melville. 

“Ek is ’n Afrikaan," sê hy; “ek het dit al vir Thabo Mbeki ook gesê."

“Jy is nié ’n Afrikaan net omdat jy een wíl wees nie," val ek hom in die rede. Dis soos ’n WhatsApp-groep, jy kan nie ’n lid word sonder ’n uitnodiging nie. Die 1996-grondwetlike ooreenkoms was ’n kompromis tussen twee nasionalismes en daardie kompromis het vereis dat jy konformeer tot Suid-Afrikanerskap, nie dat jy ’n Afrikaan moet word nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.