Lobola en die rietdans moet gaan as ons van patriargie...

GENDERGEWELD

Lobola en die rietdans moet gaan as ons van patriargie ontslae wil raak

Alle praktyke wat ongelykheid tussen mans en vroue aanmoedig, moet onwettig verklaar word, skryf WILLIAM GUMEDE.

DIE patriargie waarop die meeste van Suid-Afrika se kulturele, sosiale en godsdienstige tradisies geskoei is, is die wortel van die geweld teen vroue.

Om hierdie plaag uit te roei moet elke kulturele geloof, gebruik of praktyk wat ongelykheid tussen mans en vroue aanmoedig, onwettig verklaar word. Alle tradisies en sosiale gebruike moet gedemokratiseer word. 

Suid-Afrika het sy eie Jaar Nul nodig, die ekwivalent van ’n demokratiese revolusie, sodat al die patriargale aspekte van kultuur en tradisie wat  geweld verskoon en menswaardigheid ondermyn, hersien kan word. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.