Graad 9-sertifikaat is ’n resep vir ’n ramp

VALS HOOP

Graad 9-sertifikaat is ’n resep vir ’n ramp

Die voorgestelde graad 9-sertifikaatplan wat 14-jariges met 'n valse algemene onderwyssertifikaat uit die skoolstelsel sal pos, moet in sy geheel geskrap word, skryf JONATHAN JANSEN.

VERBEEL jou ’n opvoedingstelsel waarin elke kind na ’n hoëgehalte-kleuterskool toe gaan. Daardie kind begin graad 1 met selfvertroue en kan reeds basiese dinge doen soos ’n geïllustreerde boek lees, haar naam skryf en haar adres opsê.

In ’n japtrap kan hierdie kind rekenwerk doen sowel as elke tweede week ’n nuwe boek lees. Elke onderwyser in haar skool is goed opgelei en die basiese hulpmiddels vir onderrig gee en ontvang, is alles beskikbaar.

Dan ontdek die ouers om een of ander rede dat hierdie kind goed sal vaar in ’n ambag. Van 'n vroeë ouderdom af kan sy feitlik enigiets regmaak en teen die tyd wat die kind in graad 9 is, kan sy reeds basiese huishoudelike toestelle herstel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.