Identiteit: Ek is meer as net ’n bleek vel en ’n Afrikaanse tong

GEEN INKOMMER

Identiteit: Ek is meer as net ’n bleek vel en ’n Afrikaanse tong

Die wind waai dalk wes, maar MAX DU PREEZ weier om weer wit en eenkant te wees.

“WIE gee om of Max du Preez ’n Patagoniese eend is,” het die rubriekskrywer Ken Owen meer as twee dekades gelede geskryf.

Hy het op ’n rubriek gereageer waarin ek myself ’n Afrikaan en ’n Afrikaner noem. As ’n keiharde wit liberaal was my goeie vriend en oudredakteur Ken se begrip van identiteitsvraagstukke hier aan die suidpunt bra oppervlakkig.

Die akademikus Piet Croucamp het laasweek in dié ruimte die Afrikaan-debat met ’n skerpsinnige, uitlokkende stuk laat herleef. Ek en Piet het al ’n keer of wat van mekaar verskil, maar ek het groot waardering vir sy kompromisloosheid, onkonvensionaliteit en sy reguit manier van sê...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.