Bied ons tronke beter opvoeding as ons skole?

LAAT BOETIE IN DIE TJOEKIE LEER

Bied ons tronke beter opvoeding as ons skole?

Die tronk het sy nadele, skryf JONATHAN JANSEN, maar hy sê daar is ook talle voordele daaraan om jou kind in die tronk te laat skoolgaan. Boonop was die slaagsyfer vir misdadigers in 2018 hoër as vier van ons nege provinsies s'n.

DIS die waarheid. Daar is 183 gevangenes van 13 skole wat gereed is om vanjaar se Nasionale Senior Sertifikaateksamen te skryf.

Hierdie gevangenes mik hoog. Hulle is almal agter tralies. Maar hulle is slim. In 2018 was die slaagsyfer vir misdadigers 77,3% – dis hoër as die gemiddelde slaagsyfer in vier van die nege provinsies vir diegene anderkant die tralies.

Dalk is dít die oplossing vir die lae slaagsyfer in Suid-Afrikaanse skole: Sluit die kinders op...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.