Ekonomiese groeiplan: Tito sal die sneller moet trek

PRAGMATISME IS DIE PLAN

Ekonomiese groeiplan: Tito sal die sneller moet trek

Ekonomiese groei is belangrik, maar sonder ekonomiese ontwikkeling sal daar nie maklik vertroue in die politieke bestel kom nie. Die vraag is, sê PIET CROUCAMP, of finansiesminister Tito Mboweni se pistool ’n groot genoeg magasyn het om 10 miljoen werkloses én die ANC tot verandering te dreig?

DIT was Al Capone wat op 'n byna Bybelse wyse sou gesê het dat 'n sagte woord jou ver sal bring, maar dat 'n sagte woord met 'n pistool teen die kop jou aansienlik verder sal neem.

Die meer pragmatiese inslag van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) van die ANC se verklaring die afgelope week het nie alleen die akademiese toon van Andries Nel se stem gehad nie, maar was ook 'n matige skuif weg van staatsintervensionisme.

Tito Mboweni se groeiplan van 'n maand gelede het beslag gevind in seker die langste persverklaring tot nog toe deur die NUK...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X