Mogoeng se onvanpaste politiekery kan die regbank ruïneer

REGTER OF POLITIKUS?

Mogoeng se onvanpaste politiekery kan die regbank ruïneer

Iemand moet dalk in hoofregter Mogoeng Mogoeng se oor fluister dat dit sy verantwoordelikheid is om die onafhanklikheid van die regbank met sy lewe te beskerm, en dat sy ongevraagde politieke uitsprake meer skade as goed doen, skryf BARNEY MTHOMBOTHI.

DIS belangrik om dit hard en duidelik te stel dat die regbank nooit by politiek of ’n moddergooiery van enige aard betrokke moet raak nie.

Om sy rol as onafhanklike beslisser in 'n weerbarstige demokrasie soos ons s’n te kan vertolk, moet hierdie instelling hom van sulke konflikte weerhou. 

En dít is 'n boodskap wat veral ons hoofregter ter harte moet neem. Die onafhanklikheid van die regbank is in sy hande en dit is sý taak om dit met sy lewe te beskerm. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.