NG Kerk stem ja, maar verandering gebeur nie in ’n hartklop nie

#LIEFDEISLIEFDE

NG Kerk stem ja, maar verandering gebeur nie in ’n hartklop nie

Prof. CHARLENE VAN DER WALT verwelkom die NG Kerk se besluit om ná jare se heen en weer aan gay mense die spreekwoordelike groen lig te gee. Sy besef egter dat die besluit maar net die begin van ’n lang proses is. En sy wonder of dit nie dalk ’n bietjie laat is vir jammer sê nie ...

DIE Suid-Afrikaanse teoloog Willie Jonker was van mening dat selfs die kerk kan verander. Of dit inderdaad die geval is, word sekerlik bepaal deur waar jy staan en hoe jy daarna kyk. En of jy hoegenaamd omgee.

Die algemene sinode van die NG Kerk het hierdie week in Benoni byeengekom om onder meer weer oor sogenaamde “selfdegeslagverhoudings” te besin en tot ’n sinvolle besluit daaroor te probeer kom.

Die kerk se heen-en-weer-besinning hieroor duur al ’n paar dekades, maar dit het meer pertinent tot die oppervlak gekom ná die profetiese en waterskeidende besluit in 2015...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.