Rassie is reg vir Japan, Ierland óf Skotland

WÊRELDBEKER-RUGBY

Rassie is reg vir Japan, Ierland óf Skotland

Hierdie keer gaan die Bokke slaggereed wees vir énige span in die kwarteindstryd, skryf LIAM DEL CARME.

  • 11 Oktober 2019
  • Vrye Denker
  • 2 min om te lees
  • artikel 17 van 27
  • Liam Del Carme

MET hul sege oor Kanada het die Springbokke hul plek in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-rugbytoernooi bespreek, tensy daar 'n uitslag so onwaarskynlik soos die uitbarsting van Vesuvius is in Italië se laaste wedstryd. 

Die Italianers sal die All Blacks met meer as 100 punte moet wen in die laaste van die Poel B-wedstryde om die Bokke se planne in die wiele te ry. Die Bokke sal heel moontlik teen Japan te staan kom, maar dit kan dalk Ierland wees. 

Skotland is nog nie heeltemal uit die prentjie in Poel A nie, so die Bok-afrigter maak hom reg vir wat ook al gebeur. Dis nie die eerste keer wat hy in hierdie posisie is nie. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.