Afrikaan in Suid-Afrika

WIE IS JY?

Afrikaan in Suid-Afrika

In krisistye word die strewe na ’n gedeelde identiteit moeiliker, maar ook soveel dringender. WILLIAM GUMEDE skryf daar is ’n dieper debat nodig oor wat Afrikaan- en Suid-Afrikaner-wees in ’n postapartheidland beteken.

AL HOE meer mense het toenemend ’n baie nouer persepsie van wie of wat ’n Afrikaan in Suid-Afrika is – en dit is kommerwekkend. Hulle grond dit op een tipe velpigmentasie, die etnisiteit van hul voorsate of hul vlak van lyding.

Dit lei tot die onberade verskynsel dat sommige mense nie as ’n Afrikaan of as swart genoeg beskou word nie. Dit veroorsaak onnodige trauma vir baie Suid-Afrikaners en mense bevraagteken hul identiteit en waar hulle tuishoort.

Ons het ’n dieper debat nodig oor wat ’n Afrikaan- en Suid-Afrikaanse identiteit post-apartheid op individuele, nasionale en gemeenskapsvlak beteken...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.