SA is ’n trein na nêrens met ’n klomp hopeloses aan die stuur

AANSLAG OP DIE REGSTELSEL

SA is ’n trein na nêrens met ’n klomp hopeloses aan die stuur

Soos Suid-Afrika voortstorm op pad daarna om 'n mislukte staat te word, verwoes politici die laaste goed wat nog werk, skryf SIKONATHI MANTSHANTSHA.

OM 'n aanhaling wat toegedig word aan die filosoof, George Santayana, te parafraseer: Mense wat nie uit die geskiedenis leer nie, is geneig om dit te herhaal.

Soos wat Suid-Afrika voortkletter op die pad om 'n volslae mislukte staat te word, is politici steeds besig om dít wat nog werk te verwoes. Die laaste funksionerende pilaar van die staat, die regbank, het die laaste tien jaar die erste deurgeloop onder korrupte, magshonger en moreel-gestremde politici wat die laaste struikelblok vir ongehinderde mag, wil verwyder. 

Lande wat dié pad geloop het, word uitgelag – mislukte paria-state waarvan die burgers geen ander keuse het as om na gasvryer lande te vlug nie. Kyk na Zimbabwe. Of stap net by jou voordeur uit en sien Zimbabwe by die volgende verkeersligte. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.