Soek Mashaba 'n nuwe politieke tuiste?

DIK VIR DIE DA?

Soek Mashaba 'n nuwe politieke tuiste?

Niemand het gedink Herman Mashaba sou burgemeester word nie. Sou die verkleurmannetjie-sakeman nou bereid wees om die vloer oor te steek om die pos te behou, vra NATASHA MARRIAN.

  • 18 Oktober 2019
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • Natasha Marrian

MAAK Herman Mashaba hom gereed om die DA te verlaat?

Die party se hersieningspaneel wat moet kyk hoekom hulle soveel swakker gevaar het in die 2019-verkiesing, het voorgestel dat die party sy verhouding met die EFF,  wat hom beheer oor die Johannesburg- en Tshwane-metro laat behou, moet beëindig. 

Die voorstel sal die naweek op die party se federale raadsvergadering bespreek word, maar Mashaba het reeds laat weet wat sy mening hieroor is. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.