Die NHS: soos godsdiens vir die Britte, maar vol krake, duur en ...

GROETE UIT LONDEN

Die NHS: soos godsdiens vir die Britte, maar vol krake, duur en onder druk

Brittanje was die eerste land om 'n nasionale gesondheidsdiens sonder enige fooie te skep. Met planne om 'n nasionale gesondheidsversekering in Suid-Afrika op die been te bring het afvaardigings van die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement reeds talle kere met die Britse NHS ontmoet, maar wat kan hulle leer by dié instelling, vra ADRI KOTZÉ.

DAAR was 'n effense gepluk net bo my knie, het ek my verbeel, en toe vra die dokter of ek die spierweefsel wil sien wat hy onder plaaslike verdowing uit my linker-bobeen getrek het.

Ek kon nie juis wegdeins vir 'n bietjie bloed nadat ek in 'n senu-gemoedsvloed vir almal in die teater by die St. James-universiteitshospitaal in Leeds in die noorde van Engeland vertel het ek is 'n joernalis van Suid-Afrika nie.

Ja, wys maar, het ek so nonchalant moontlik gesê. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.