TOE pres. Cyril Ramaphosa sy kabinet in Februarie aangekondig het, was daar een naam wat heelwat ontsteltenis veroorsaak het: Blade Nzimande.
Hy is heraangestel as die minister van hoër onderwys, maar dis moeilik om sy Zuma-agtige laggie te vergeet toe hy by 'n nuuskonferensie tydens die universiteitskrisis van 2015 gesê het: “The students must fall.”
Nzimande het geen idee gehad hoe om die opstande te hanteer nie, en sy onbevoegdheid was weer eens duidelik in sy reaksie op die Konstitusionele Hof se uitspraak onlangs oor die Universiteit Stellenbosch se anglosentriese taalbeleid...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.