Hoe raak die onlangse gebeure in die DA die politieke en ...

NOU WAT NOU?

Hoe raak die onlangse gebeure in die DA die politieke en opposisielandskap?

Wie sou twee weke gelede gedink het dat die DA as amptelike opposisie sou staan waar hy nou staan? Die politieke landskap het dramaties verander en dit raak alle politieke partye, skryf CORNÉ MULDER, die VF Plus se hoofsweep.

’N WEEK kan ’n baie lang tyd in die politiek wees, is ’n bekende gesegde.

Die dramatiese gebeure op die Suid-Afrikaanse politieke toneel die afgelope tien dae bevestig hierdie stelling. Wie sou twee weke gelede gedink het dat die DA as amptelike opposisie sou staan waar hy nou staan?

Die DA het die afgelope 20 jaar van krag tot krag gegaan en was die onbetwiste amptelike opposisie. Skielik ná die bedanking van Herman Mashaba en Mmusi Maimane word daar 10 dae later met totaal ander oë na die DA gekyk...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X