Jonathan Jansen is ’n internasionaal erkende kenner van opvoeding wat in 2009 die eerste swart rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat geword het. Hy is ’n gereelde bydraer tot koerante en is bekend vir sy menings oor transformasie, vreedsame versoening en eenheid.
POLITIEKE SPEL
Hoekom kan ons nie net die rugby geniet en uit die skrum bly nie?
Wanneer dit by rugby kom, ontaard dinge maklik in ’n veel dieper twis wat allerhande ou koeie opdiep, skryf JONATHAN JANSEN.
Deel
WAT is dit omtrent rugby wat Suid-Afrikaners so rasend maak? As jy nasionale histerie wil ervaar oor ras, manlikheid en oorloë wat meer as 'n eeu gelede geveg is, wend jy jou nie na netbal, tennis of hokkie nie, ook nie na die “beautiful game” nie, soos die groot Pele eenmaal na sokker verwys het; jy kry dit in 'n sport wat met 'n ovaalbal gespeel word, glo van 'n varkblaas gemaak, wat tussen 15 woeste mans aan elke kant vasgedruk word. Gil!
Dis vreemd, hierdie politieke waansin rondom rugby, want die spel het sy wortels in koloniale Brittanje, maar dis die Boere wat sedert vroeg in die 20ste eeu patriotiese sentiment en etniese geesdrif aanhits om “hulle op hul eie terrein te verslaan".
Panyaza Lesufi is 'n ambisieuse politikaster met 'n fyn oog vir rassediskriminasie. Hy het 'n enorme flater begaan deur 'n Suid-Afrikaner wat verlede naweek by die Yokohama-stadion in Japan die landsvlag om hom gedrapeer het, by te kom. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Jonathan Jansen
OnderwyskennerJonathan Jansen is ’n internasionaal erkende kenner van opvoeding wat in 2009 die eerste swart rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat geword het. Hy is ’n gereelde bydraer tot koerante en is bekend vir sy menings oor transformasie, vreedsame versoening en eenheid.