Nóg die DA nóg Cyril skrik vir doodsberigte

POLITIEK VIR LANGASEMS

Nóg die DA nóg Cyril skrik vir doodsberigte

Ongeag watter kant van die draad jy staan, as jy in opposisie-politiek wil oorleef, is daar een ononderhandelbare eienskap: ’n sterk langtermynvisie. En dis iets wat die huidige opposisieparty én ons president het, skryf TONY LEON.

  • 01 November 2019
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • Tony Leon

TE MIDDE van al die woede in die sosiale media moet ons onthou dat “doodsberigte" oor die einde van politieke partye dikwels hopeloos te vroeg geskryf word. Of doodeenvoudig verkeerd is.

In 1994, aan die heel begin van ons demokrasie, is daar talle doodsberigte vir die Demokratiese Party geskryf ná afloop van ’n vrot verkiesing waarna hul partyleier bedank het.

Politiek oor die waters..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.