GROOTSTE GAPING IN DIE WÊRELD
SA se ongelyke skoolstelsel faal die jeug al op 7-jarige ouderdom
Hoe is dit dat ons twee dekades ná apartheid steeds soveel ongelykheid in ons land het, veral in ons onderwysstelsel? En wat is ons plan? NIC SPAULL sê ons moet ons politici aanspreeklik hou en nou meer as ooit tevore saamwerk aan ’n plan om vir elke kind ’n regverdige kans te gee.

Deel
SUID-AFRIKA is die mees ongelyke land ter wêreld. Die rykste 10% maak aanspraak op 65% van die nasionale inkomste en 90% van die land se rykdom – dis die grootste 90:10-gaping in die wêreld.
Hierdie ongelykhede word ook in die onderwysstelsel weerspieël, met 20% van skole wat breedweg funksioneer terwyl 80% meestal wanfunksionerend is.
Dít is hoekom die lewenskanse van die gemiddelde Suid-Afrikaanse kind twee dekades ná apartheid steeds nie deur vermoëns, harde werk of pligsgetrouheid bepaal word nie, maar deur die kleur van hul vel, die provinsie waarin hulle gebore word, en die welvaart van hul ouers...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel