Wêreldbeker: Ons geld is op Rassie

SOMTOTAAL VAN WEN

Wêreldbeker: Ons geld is op Rassie

Vergeet die kenners, die waarsêers en wysgere. Dit gaan oor selfgeloof, oor oomblikke van toorkuns, om die Engelse vooraf sag te maak en dan met die agterlyn te brand. Engeland is die oorweldigende gunsteling vir môre se Wêreldbekereindstryd, skryf ADRI KOTZÉ, maar óns het vir Rassie.

Suid-Afrika vs. Engeland

Internasionale Stadion, Yokohama

Saterdag 2 November 2019..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.