Rugbylesse vir die ekonomie: Só kan ons rommelstatus ’n systappie gee

FINANSIES EN TEGNIEK

Rugbylesse vir die ekonomie: Só kan ons rommelstatus ’n systappie gee

MARK BARNES meen Suid-Afrika kan baie by die Bokke oor hul Wêreldbeker-oorwinning leer, wat ons kan help om kredietgraderingsagentskappe se rommelstatus vry te spring. Nou moet ons net die beste spelers op die veld sit en volgens die plan speel.

  • 08 November 2019
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 5 van 31
  • Mark Barnes

ONS was gelukkig met die afgradering. Ons het die rugby gewen. Wat jy doen, tel baie meer as wat jy sê. En as jy dinge reg doen, maak dit nog minder saak wat ander mense sê. 

Min vertroue

Daar was beslis mense wat aan die Springbokke getwyfel het, al het hulle nou soos mis voor die son verdwyn. Voordat die Rugbywêreldbeker begin het, het die bespreking gegaan oor of ons dit selfs deur die poelrondes sou maak, wat nog te sê van die kwarteindronde. Toe ons eers daar was, is daar gefluister oor of ons (weer) teen Japan sou verloor. Die vertroue was maar min. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.