Die waarheid, Twittertrolle en die media in die spervuur

VRYHEID VAN SPRAAK

Die waarheid, Twittertrolle en die media in die spervuur

In vandag se tyd is jy deel van die media selfs al lees jy dit net. Dieselfde waaksaamheid wat van joernaliste verwag word, word ook van jou verwag. Maar die verspreiders van waninligting laat ons twyfel of daar hoegenaamd nog iets soos die waarheid is. Dis ons almal se verantwoordelikheid om die ‘waarheid’ te herdefinieer, en dit dit help verkondig, skryf CHRIS ROPER.

  • 15 November 2019
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • Chris Roper

NET ’n paar uur ná die Wêreldbekereindstryd twee weke gelede het ’n Twitter-gebruiker genaamd Sandile ’n foto gedeel van die Springbok-slot Eben Etzebeth wat die stut Trevor Nyakane op die voorkop soen. Sandile se tweet het gelees: “Die foto's wat die media nie vir ons wys nie!!!"

Die foto is van ’n persverklaring gedief wat letterlik pas aan miljoene mense uitgereik is.

Ons is hierdie soort dwaasheid in die sosiale media al gewoond. Wie sal ooit die stommiteit vergeet van die persoon wat ’n foto van die News24-webwerf af getweet het met die byskrif: “Hoekom deel News24 nie dít met ons nie!!" (Hierdie soort sosialemedia-gebruikers is om een of ander rede baie lief vir uitroeptekens.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.