DA: Herverbeel of kwyn weg

OPPOSISIE

DA: Herverbeel of kwyn weg

John Steenhuisen is ’n energieke politikus met goeie leierseienskappe, maar sy droom om die DA weer te laat groei is onhaalbaar – tensy die party homself herverbeel, kiesers opnuut inspireer en meer van ’n sosiale beweging word, skryf MAX DU PREEZ.

DIE DA gaan nog terugkyk na die dag dat die hersieningspaneel van Tony Leon, Ryan Coetzee en Michiel le Roux aanbeveel het dat die leierskap van die party bedank, en besef dit was die dag toe die DA se hakskeensenings afgesny is.

Dit was ’n deeglike, eerlike verslag deur drie bekwame veterane, maar die tydsberekening was fataal en die paneel het versuim om die moontlike gevolge van hul sterk aanbevelings in aanmerking te neem.

Dalk het die afwesigheid van ’n swart lid van die paneel ook ’n rol gespeel – die twee middeljarige wit mans en ’n effens jonger wit Londenaar het beslis ’n paar tricks gemis...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.