Waar is al die maatjies dan?

KONSERT

Waar is al die maatjies dan?

’n Verhoog vol sneeuwit kleutergesiggies laat MICHÈLE MEYER wonder of Suid-Afrika se nuwe narratief op meer as een vlak iewers by ’n jong generasie verbygaan.

ONS hou konsert.

Dalk is dit omdat die konsert op die onverbiddelike tyd – drieuur op ’n Sondagmiddag – plaasvind dat ek ietwat bejoeks voel. Ek begryp die implikasie van goedkoper teaterhuur op daardie swaar uur.

Ek respekteer natuurlik jong gesinne se roetines wat hier van vyfuur af eet, bad en bed vir hul pikkies behels. Daai is selde ’n maklike tyd van die dag. Herinneringe aan my eie laatmiddag-baba-angs van ’n kwarteeu gelede laat my keel knel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.